Persoon X in gebou A
Ek hou glad nie van die volkslied nie. Dis 'n deurmekaarspul van tale wat ek van geen kant af verstaan nie. Hoe verwag hulle moet 'n mens dit sing?
Persoon X in gebou B
Ubi caritaaaaaas…et aaaaaaaaa / aaaaaa / moooooooooor … Ubi caritaaaaas / Deus ibi eeeeeest…