Laat ons boosheid haat, nie mekaar

Wat het NP van Wyk Louw en Eugene Terre’Blanche in gemeen? Seker nie veel nie. Tog:

Al sit ons met politici wat dikwels ‘die goud / meer liefhet as mooi-lewe’, al dikteer massahisterie en emotiewe irrasionaliteit juis dat ons na afloop van Terre’Blanche se dood vir mekaar moet kwaad raak en al sou 'n mens kon argumenteer dat ons die afgelope 16 jaar deur ons leiers uitverkoop is aan 'n hol refrein van ‘gelykheid’ wat in die praktyk dikwels 'n hersenskim is, is dit steeds moontlik om nie mekaar nie, maar boosheid te háát.

Lees die res hier.

This entry was posted in Sommer and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>