Angus Buchan is…wel, hy’s ryk…

Angus Buchan moet een van die slimste sakemanne in Suid-Afrika wees.

As daar 'n “minderheid” van 200 000 mense by die Mighty Men 2010 saamtrek was en elkeen die toegansfooi van R150 betaal het, het Buchan die afgelope naweek 'n minimum van R30 miljoen ingevorder – donasies uitgesluit:

Voeg hierby die verkoop van kos, DVD’s, t-hemde en allerlei snuisterye (as net 50 000 mans 'n DVD ter waarde van R99 koop, is dit byvoorbeeld 'n addisionele R4.95 miljoen) en jy kry iets wat nogal 'n aardige bedraggie beloop.

Angus Buchan is…wel, hy’s tans nie juis arm nie…

This entry was posted in Godsdiens and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>