Monthly Archives: April 2010

Wat Eugene Terreblanche se dood my geleer het

As ek ooit daaroor getwyfel het, het Eugene Terreblanche se dood vir my ten minste een ding opgeklaar: Ek is 'n Afrikaner. Ek het nog nooit die man se oortuigings gedeel nie. Ek dink 'n volkstaat vir Afrikaners is 'n oudmodiese idee wat nie regtig in die huidige Suid-Afrikaanse werklikheid pas nie. Ek beskou mense [...]

Posted in Politiek | Tagged , , | 28 Comments

Vegetarisme vs Rassisme

Persoon X in gesprek A: Weet jy, ek is so moeg van mense wat diere as laer lewensvorme beskou. Hoe meer navorsing ons doen, hoe meer los die wetenskap vir ons allerhande leidrade dat die kloof tussen ons en hulle nie so wyd is as wat ons eens gedink het nie. Mark my words: daar [...]

Posted in Sommer | Tagged , , | 5 Comments