Twee ruminasies oor Die Antwoord

Die-Antwoord[1]

Vir 'n hele paar weke al is daar twee inskrywings oor Die Antwoord in my agterkop waarby ek net nie uitkom nie. Lui’geit is 'n verskriklike ding, so ek sal probeer om dit so vinnig moontlik klaar te skryf en te publiseer. Een hierdie week, een volgende week. Tot dan, loer gerus na wat die nimlike Dan Roodt oor hulle te sê het. (Hy gebruik 'n iPad en alles, so jy kan hom ten volle vertrou.)

Hat tip: Griffin.

This entry was posted in Musiek and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>