Monthly Archives: June 2010

Rotte in retrospek: die futiliteit van klaagliedere oor FIFA

Vir vyf weke, reken Julian Rademeyer en Anna Lombard van Rapport, is FIFA se Sepp Blatter (sê dit vinnig – dit rym so hittete met “septiese botter”) Suid-Afrika se nuwe president. FIFA het die land so vasgeteken met “17 waarborge…om die wêreld se grootste sportbyeenkoms te kon aanbied” dat ons 'n onsaglike finansiële verlies uit [...]

Posted in Taal | Tagged , , , , | 3 Comments

Casey ftw!

Die wenner van die Kia Experience-kompetisie was Casey Monteiro. (Jammer, demoerin!) Casey sal optree as Suid-Afrika se sosiale mediaverteenwoordiger tydens die Kia Experience, waartydens hy by die Rosebank Hotel sal bly, 'n Kia Sportage sal bestuur en een wedstryd van die opkomende sokkertoernooi sal kyk. Om sy wedervaringe mee te maak, volg die Kia Facebook Fan Page [...]

Posted in Blogging | Tagged | 1 Comment

Twee ruminasies oor Die Antwoord

Twee ruminasies oor Die Antwoord

Vir 'n hele paar weke al is daar twee inskrywings oor Die Antwoord in my agterkop waarby ek net nie uitkom nie. Lui’geit is 'n verskriklike ding, so ek sal probeer om dit so vinnig moontlik klaar te skryf en te publiseer. Een hierdie week, een volgende week. Tot dan, loer gerus na wat die [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , , | Leave a comment

Verbanning van burka nie so eenvoudig

Vryheid. It goes both ways: Dit sal 'n hartseer dag wees as enige land dit ooit oorweeg om die burka te verban – nie omdat burkas noodwendig 'n goeie ding is nie, maar omdat die verbanning daarvan sal spreek van dieselfde soort meerwaardigheid en beterweterigheid wat dit in die eerste plek uit die weg probeer [...]

Posted in Godsdiens | Tagged | 1 Comment