Monthly Archives: July 2010

Het ons maar geluister

Van die  reaksies op my nuutste rubriek is (heel verstaanbaar) uiters emosioneel: Ek is dood. Ek bedoel dit nou nie metafories of simbolies of whatnot nie. Ek is letterlik dood. Opgekerf. Aan flarde gesny deur 'n ruwe barbaar met 'n lang mes. Bloed koek om my slape, vlieë krioel in my neusgate. Kraaie pik my [...]

Posted in Politiek | Tagged , , | 8 Comments

The Daily Show skeer die gek met Dan Roodt

As jy 'n gereelde Twitter-gebruiker is, het jy waarskynlik hierop afgekom in die week. Dis kostelik: The Daily Show With Jon Stewart Mon – Thurs 11p / 10c Oliver – World Cup 2010: Into Africa – The Amazing Racists www.thedailyshow.com Daily Show Full Episodes Political Humor Tea Party

Posted in Sommer | Tagged , , , | 1 Comment

Wit. Vrees. Pers.

Waar of wolhaar? For years the Nats won elections based on fear tactics, so whites now have an inbred fear barometer and this is so well strummed by the ‘white’ press who now indoctrinate the middle class. Ek dink daar’s 'n rapsie waarheid in… Aanhaling uit die eerste kommentaarstuk onderaan hierdie inskrywing.

Posted in Sommer | 13 Comments

Driehoek & Sirkel – Episode 7 (Olé)

Driehoek & Sirkel – Episode 7 (Olé)

Driehoek (en ek) het gisteraand gegil vir Oranje. ‘Nie heeltemal so lekker uitgewerk vir ons nie:

Posted in Sommer | Tagged , , , , , , , , , , | 3 Comments

Ploeg vs Bevoeg

Europeër circa 1600: Om gay te wees, is 'n afskuwelike sonde in die oë van die Here ons Vader – wie julle onmiddelik moet aanneem as jul Heer, Verlosser en Saligmaker. Kniel en bekeer julself! Nou ja toe. Gaan ploeg nou die lande. Europeër circa 2010: Hoe durf 'n mens iemand vonnis oor sy seksuele [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , | 9 Comments