Monthly Archives: July 2010

Aan die ander kant…

'n Heldersiende medium is “die demoniese teenpool van Bybelse profete”. So sê dr. Isak Burger, president van die Apostoliese Geloof-sending, op 'n stel van twee DVD’s met die titel Die Ander Kant, Wat sê die Bybel wat pas uitgereik is. Nee, Dr Burger. Dit is nie. Dis bloot snert. Bron

Posted in Godsdiens | Tagged , , , | 9 Comments

‘n Ander soort Afrikaner @jackparow

Mense wat Pajero’s ry is snaaks – hoofsaaklik omdat “Pajero” Spaans vir “wanker” is. Ook, daar’s 'n sekere soort identiteit wat besig is om stadig maar seker 'n lepel in die dak te steek: Dis die soort Afrikaner wat briewe oor die taaldebat aan Afrikaanse dagblaaie skryf, graag met mekaar oor hul beleggings praat en [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , | 1 Comment

iPad. Yum.

Ek het pas met 'n iPad gespeel – en dis eerlikwaar die mees oorbodige stuk hardeware wat ek in my lewe gesien het. Toe eet ek dit maar: Ek kan slegs aan drie scenarios dink waarin die iPad vir my nuttig sal wees: Ek verander plotseling in 'n ou tante Ek raak breindood Ek ontvang [...]

Posted in Tegnologie | Tagged | 2 Comments