Monthly Archives: October 2010

Wat is dit wat van jong, onervare joernaliste verwag word?

Henry Jeffreys het onlangs in 'n rubriek oor persvryheid geskryf dat die media gerus kan erken dat hulle dikwels ver tekortskiet aan die ideale beeld wat hulle van hulself voorhou. Ek stem grootliks met hom saam, hoewel daar een stuk is wat my laat wonder: Die realiteit is dat investering in redaksies in werklikheid baie [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , | 4 Comments

Die Antwoord – Ruminasie #1 (“I am a fucking coloured…”)

Die Antwoord – Ruminasie #1 (“I am a fucking coloured…”)

Ek veralgemeen en gebruik woorde soos “bruinmense” en “witmense” in hierdie inskrywing. Dis nie veronderstel om polities korrek te wees nie. As jy dink dit gaan jou omkrap, sal dit waarskynlik. Hou verby.

Posted in Essays, Musiek | Tagged , , , , , , , , , , , | 5 Comments

Só voer ons die nuuskierigheidsmonster

Dit help nie jy teken 'n kontrak met die duiwel en sit dan keel op as hy jou hel toe sleep nie: Wanneer Hofmeyr die pers die voerders van “die nuuskierigheidsmonster” noem, is hy nie verkeerd nie. Hy laat bloot baie gemaklik uit dat hy en elke ander bekende wie se lewe gewild genoeg is [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , | 1 Comment

Wat de joos gaan hier aan?!

Jy’s verslaaf aan Johan Swarts se bl0g. Jy lees dit elke dag. Jy raak krapperig as jy nie daarby uitkom nie. Dis jou fieks. Jou bietsruimte. Jou skuiling teen storms. En nou lyk dit heeltemal anders! Skok! Walging! Afgryse!

Posted in Blogging | Tagged , , , , , | 20 Comments

Dié argumente is niksseggend

As jy 'n bekeerde ateïs is, vermoed ek, is jou argumente teen godsdiens nie besonder veelseggend nie. (Ek wou bykomende sketse hieroor teken, maar die tyd het my ingehaal:) Die gemiddelde ateïs se argument teen die bestaan van God toon aan hoe die Christelike weergawe van 'n teïstiese God, met al die karaktereienskappe en geite [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , | 15 Comments