Monthly Archives: November 2010

The socialz doth protest too much

1hits.png

Wat is erger as spartelende mediamaatskappye wat by elke tweede sosiale netwerk aansluit en inhoud ad nauseum die kuberruim in begin pomp? Selfvoldane sosiale media-evangeliste, natuurlik. Akoliete van t3h socialz wat 'n video bestempel as “viral”… …terwyl dit by nadere ondersoek nie eers 'n honderd hits het nie: Ek meen, regtig ouens? 'n Viral video? [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , , , , | 1 Comment

Oor Jonathan Jansen en die bedrieglikheid van velkleur

jonathan_jansen_39868b[1]

Ek het Jonathan Jansen se onlangse bydrae tot Times Live met gemengde gevoelens gelees. In 'n stuk getiteld “Tribal lines still firmly drawn” argumenteer hy dat Suid-Afrikaners, wanneer hulle voor krisisse te staan kom, te dikwels nog laertrek in stamverband eerder as om rasioneel na oplossings te soek: Logic gives way to emotion, argument to anger. [...]

Posted in Mymering | Tagged , , , , , , , , , , , , | 5 Comments

Oom Paul, en dan ons

As ons eendag klaar gerou het oor ons dubieuse verlede, kan ons seker maar begin om die volgende vir onsself af te vra: Wie gaan ons volgende groot Afrikaanse digters en musici raak oor die volgende paar dekades? Wie gaan ons leiers wees? Ons helde? Oor wie se patriotisme gaan ons eendag stories vir ons [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , | Leave a comment

Chrome pwnz0rz Facebook

Ek het nogal geglimlag toe ek Facebook onlangs in Google Chrome oopgemaak en per ongeluk op die aardbolletjie langs die URI geklik het. Zuckerberg se koninkryk se sekuriteitsinligting word toe mooitjies as volg aan my verklaar: Dis reg, ja. Die magtige Facebook is nie gewaarmerk deur die magtige Google nie. I l0ll3d…

Posted in Tegnologie | Tagged , , | 2 Comments

Môre as ons slaap gaan ruiters ons rats onthoof

blood-moon-28206018310[1]

So dan en wan kom 'n mens iemand teë wat vas oortuig is ons leef in die eindtye. Dis tog duidelik aan die natuurrampe, oorloë en morele afvalligheid wat oral om ons aan ‘t toeneem is, verduidelik hy of sy gewoonlik, en dit bevestig alles wat in die Bybelboek Openbaring staan. Die maan sal binnekort soos [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , , , | 21 Comments