Monthly Archives: January 2011

Op die paal – op 80!

op die paal

Ek en 'n paar vriende is verlede jaar kort voor Krismis Mosambiek toe vir 'n vakansie van son, see en prawns. Dit was vet pret. (Letterlik. Te veel bier en te veel brood is nie bevorderlik vir 'n vietse figuur nie, sien?) Mosambiek is besaai met Vodacom-advertensies, bokke word bo-op busse vasgemaak met niks meer [...]

Posted in Self | Tagged , | 3 Comments

Dalk is dit sy rok?

Pope Benedictus XVI

Pous Benedictus XVI (hy wat 'n man en 'n nie vrou is nie – en daarom 'n man is) het die onlangse aanvalle op Koptiese Christene in Egipte sterk veroordeel. “Hierdie veragtelike gebaar, soos die plant van bomme naby die huise van Irakse Christene om hulle te laat vlug,” het hy verklaar, “gee God en [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , , | 16 Comments

I stopped childhood obesity

I stopped childhood obesity

Elke keer as iemand 'n twibbon op hul Twitter avatar plak of die foto op hul Facebook-profiel na beelde van katabatiese katjies verander in 'n poging om 'n goeie daad te doen, wriemel ek so 'n bietjie. Niemand doen naamlik enigiets van waarde nie, maar almal glo hulle het iets aan regte, egte probleme (wat [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , | Leave a comment