Dit was nie 'n tradisionele bachelors nie. Niemand was dronk nie. Ons het rustig rondom 'n braaivleisvuurtjie gekuier en oor koeitjies, kalfies en kantoorpolitiek gepraat. Koshuisherinneringe is die een na die ander opgehaal. Dit was heerlik om weer ons universiteitsdae te herleef. Toe dit tyd geraak het om die vleis te eet, het een van die ouens leiding geneem en, amper soos 'n vaderfiguur, gemaan…
Twitter
- Ware Afrikaners kan die leeuloop doen. 9 hours ago
- RT @RianVDM: Brutal takedown of the web ad model. Good read, even if you disagree: "The Facebook Fallacy" bit.ly/KfJJ1K /via @kissane 13 hours ago
- Nietzsche. Wat 'n Spartaanse naam vir 'n nihilis. 15 hours ago
- RT @sboshmafu: So the Goodman Gallery security guard charged with assault? There's a lesson here. When you think about going the extra m ... 15 hours ago
- Liewe Zuma-ondersteuners. Repeat after me: "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is n... 17 hours ago
- Macs is net so...un-PC... 18 hours ago
- RT @JannieMom: Welcome to new @News24 columnist @JoziGoddess "The youth's attitude will change when SA's policies change" http://t.co/i ... 18 hours ago
- Nooooooobooooodyyyy caaaaaaarrrrrrreesssss rapport.co.za/Suid-Afrika/Nu… 20 hours ago
- RT @fanamokoena: We are still victims of Apartheid for as long as we succumb to the lessons it taught us. All of us. 21 hours ago
- Hulle moes dit Ru-Coffy genoem het #jannieverjaarkoffie 21 hours ago
![Permalink to As kleur nie vir jou ‘n kwessie is nie, is dit seker ook nie nodig om dit te sê nie 4b1[1]](http://gormendizer.co.za/wp-content/uploads/2011/04/4b11-150x150.gif)

