Monthly Archives: May 2011

Die keer toe Helen Zille my gebekstil het

63709477

Weens die aard van my werk kom van tyd tot tyd in aanraking met publieke figure. Hulle is dikwels intelligente, spitsvondige mense, maar omdat hulle nie altyd genoeg tyd het om alles wat hulle wil doen in een dag te prop nie, kry hulle mense om hul toesprake vir hulle te skryf en allerhande ander PR-dingetjies namens hulle kaf te draf.

Posted in Sommer | Tagged , , , | 17 Comments

Die ongelooflike filosofiese storie van die halstarrige koejawelpit

Jambu_Batu[1]

So. Gister gryp ek 'n koejawel. 'n Eetbare koejawel. En ek tjop sy kop en sy gat af en kerf hom aan flarde en steek sy stukkies stukkie vir stukkie by my mond in. Dit was vreeslik lekker. Ek wou dadelik nog een gaan kry, maar met die laaste happie het 'n halstarrige pit besluit [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , | 2 Comments

Driehoek & Sirkel – Episode 11 (Maandag)

Driehoek & Sirkel – Episode 11 (Maandag)

Driehoek maak homself gereed vir die einde. Wat gewis sal kom. Op 21 Mei 2011. Srsly.

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , , | 1 Comment

Oor Malema en Verwoerd, Heraclitus en Buddha

verwoerd_thumb

Hoe moet 'n mens oor Julius Malema se “Skiet die boer” dink? Dalk op dieselfde manier as wat 'n mens oor die DA se verwydering van die Verwoerd-standbeeld in Midvaal moet dink. In sowel die lied as die standbeeld se geval is daar uiteenlopende menings oor die afskaffing daarvan.

Posted in Politiek | Tagged , , , , , , , , | 10 Comments