Category Archives: Blogging

Blogtutoriaal #3 – Die installering van WordPress

Hierdie inskrywing is deel van 'n reeks oor self hosted blogging met WordPress WordPress is bekend vir sy sogenaamde 5 minute install – die moeilikste deel van die installasie is trouens nie die WordPress-gedeelte nie! 'n Volledige tutoriaal is by die WordPress Codex beskikbaar; ek gaan 'n eenvoudiger weergawe hier dupliseer met toeligtende skermskote en [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , , , , , , , , | 2 Comments

Aangifte: vir almal wat skuim om die mond

Hoe meer navorsing ek vir my tesis doen, hoe meer dinge lees ek raak waaroor ek graag wil blog. Dit raak egter onprakties om oor alles te skryf sonder om in die strik te trap om lang lelle teks aan te haal – 'n doodskoot vir enige inskrywing. Alles wat ek daarom raaklees en fassinerend, [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , | 4 Comments

Jou blog kan jou doodmaak

Jou blog kan jou doodmaak

Die Iranese regering het onlangs die bespotlike posisie ingeneem dat die doodstraf toegedien moet word aan bloggers wat die gesag van die huidige regime ondermyn. 'n Video hieroor het op YouTube begin sirkuleer, maar dis eintlik reeds te laat. Dit wat in die Iranese wetboeke staan is een ding – dit wat agter die skerms [...]

Posted in Blogging | Tagged , , | 8 Comments

DSP Episode 10 – Hax!

DSP Episode 10 – Hax!

My innige simpatie:

Posted in Blogging | Tagged , , , | 5 Comments

Tweede, Twitter en Trollies

Baie dankie aan almal wat die moeite gedoen het om vir my te stem in vanjaar se SA Blog Awards. Dit blyk (as die volgorde van die runner’s up op die SA Blog Awards site is wat ek dink dit is) dat ek onderskeidelik tweede en vierde gekom het in die kategorieë Best African Language [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , | 9 Comments