Twitter
- Ware Afrikaners kan die leeuloop doen. 10 hours ago
- RT @RianVDM: Brutal takedown of the web ad model. Good read, even if you disagree: "The Facebook Fallacy" bit.ly/KfJJ1K /via @kissane 13 hours ago
- Nietzsche. Wat 'n Spartaanse naam vir 'n nihilis. 16 hours ago
- RT @sboshmafu: So the Goodman Gallery security guard charged with assault? There's a lesson here. When you think about going the extra m ... 16 hours ago
- Liewe Zuma-ondersteuners. Repeat after me: "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is n... 18 hours ago
- Macs is net so...un-PC... 18 hours ago
- RT @JannieMom: Welcome to new @News24 columnist @JoziGoddess "The youth's attitude will change when SA's policies change" http://t.co/i ... 19 hours ago
- Nooooooobooooodyyyy caaaaaaarrrrrrreesssss rapport.co.za/Suid-Afrika/Nu… 21 hours ago
- RT @fanamokoena: We are still victims of Apartheid for as long as we succumb to the lessons it taught us. All of us. 22 hours ago
- Hulle moes dit Ru-Coffy genoem het #jannieverjaarkoffie 22 hours ago
Category Archives: Matieland
Hiaat
Ek gaan vir die volgende paar weke 'n breuk van my blog neem sodat ek my tesis kan klaarskryf. Ek het bykans 14 GB se HTML waardeur ek moet sif, so ek gaan myself in 'n donker hoekie aan my skootrekenaar vasketting en van seldery en kaasburgers leef. As ek enigiets post in die volgende [...]
As die byteltjie in jou kop kraak
Heidegger het eenmaal die opmerking gemaak dat 'n mens eers werklik die essensie van iets ontdek wanneer dit breek. Hy het die metafoor van 'n hamer gebruik – is dit heel, gebruik jy dit sonder om werklik oor die gereedskap na te dink. Breek dit egter, besef jy skielik in jou frustrasie wat die ware [...]
Posted in Matieland Tagged afrikaans, hamer, heidegger, internet, Stellenbosch, taalstryd 7 Comments
Skraap.Net vorderingsverslag(tm)
Die geskraap vorder goed. Tot dusver is 105,859 HTML-bladsye vanaf 226 blogs geskraap (die gemiddelde Afrikaanse blog het in teorie dus 468 bladsye) in 'n somtotaal van ongeveer 5.45 GB: Dis belangrik om te onthou dat baie van hierdie bladsye duplikaat-inligting bevat. WordPress blogs (tot al LitNet se data in is, by verre die meerderheid) [...]
Afrikaanse blogsensus: g0g0g0!
Blog jy? Jy het nou die kans om jouself vir ewig te verewig in 'n baie dik boek! Vir ewig! Gaan asseblief na Skraap.net en neem deel aan die Afrikaanse blogsensus. (Dis ten bate van my tesis). Daar is vier velde om in te vul: jou blog se adres, 'n e-posadres vir validation en twee [...]
Posted in Matieland Tagged afrikaans, blog, blogsensus, demoerin, ding, emil jung, flippiefanus, Matieland, sensus, skraap.net, Tesis, zee 37 Comments