Category Archives: Matieland

En nou’s dit ses jaar later

Ek sit in die serkaartjiery in die CJ Langenhoven-sentrum met my skootrekenaar en luister na Fokofpolisiekar. (Wel, nie terwyl jy dit lees nie, maar ek het terwyl ek dit skryf. ’Belowe.) Dis donker; die ligte is pas afgeskakel. Almal is feestelik, almal fuif. Almal is so jonk. Vir die eerste keer in ses jaar wag [...]

Posted in Matieland | Tagged , , | 14 Comments

Tesishoekie (my boude hoort daar)

Eendag, as ek 171 jaar oud is, gaan ek hierdie foto vir my agter-agter-agterkleinkinders wys en hulle vertel van die keer toe ek 'n tesis kon skryf met slegs Quake1 as aansporing en Windows 7 RC1 op my skootrekenaar: Og, prokrastinasie…

Posted in Matieland | Tagged | 5 Comments

Gebruikersirritasie 101

Die volgende e-pos van die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling pryk tans in my indoos: Hierdie is 'n automatiese boodskap om u daaraan te herinner dat u wagwoord verval. U Stellenbosch gebruikersnaam ’14389290′ se wagwoord verval in 5 dae. Verander u wagwoord asseblief vroegtydig. Verander u wagwoord deur na http://www.sun.ac.za/useradm te gaan. U wagwoord MOET aan [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , , , , | 9 Comments

Om vir die polisie toebroodjies te maak

Sê van hulle wat jy wil – die SR kom soms met goeie idees vorendag. Daar was byvoorbeeld die befaamde idee 'n paar jaar gelede om die serkaartjiery meer vaartbelyn te maak deur aan rystaanders 'n nommer op 'n kaartjie toe te dien. 'n Elegante idee wat lof verdien. (Sê: dankie, Kobus Ehlers.) So kan [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , , , , , | 10 Comments

Hoe om die draad te verloor

+ + = Super 0wnage (en 'n tesis op die toilet).

Posted in Matieland | Tagged , , , , , | 4 Comments