Category Archives: Sommer

Op die paal – op 80!

op die paal

Ek en 'n paar vriende is verlede jaar kort voor Krismis Mosambiek toe vir 'n vakansie van son, see en prawns. Dit was vet pret. (Letterlik. Te veel bier en te veel brood is nie bevorderlik vir 'n vietse figuur nie, sien?) Mosambiek is besaai met Vodacom-advertensies, bokke word bo-op busse vasgemaak met niks meer [...]

Also posted in Self | Tagged , | 3 Comments

I stopped childhood obesity

I stopped childhood obesity

Elke keer as iemand 'n twibbon op hul Twitter avatar plak of die foto op hul Facebook-profiel na beelde van katabatiese katjies verander in 'n poging om 'n goeie daad te doen, wriemel ek so 'n bietjie. Niemand doen naamlik enigiets van waarde nie, maar almal glo hulle het iets aan regte, egte probleme (wat [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , | Leave a comment

Ek het hierdie naweek van ‘n rots by Shelley Point afgespring

DSC_6162

Ek was in die geel span en alles.

Posted in Sommer | Tagged , | 2 Comments

Senings, vlees, snot en aandete

So ek’t onlangs gebraai… So daar staan ek toe – ek en my ou morele bewussyntjie, lekker verward in 'n kettingwinkel se vleisafdeling. Uiters bewus van my eie vleeslikheid, uiters bewus van die vleeslikheid van die netjies verpakte dierdele voor my in die verkoelde staalrakke. Ewe bewus van my honger maag as die slagting wat [...]

Posted in Sommer | Tagged | 2 Comments

Verminkte omelet maak reg om te spring (NSFW)

Posted in Sommer | Tagged | 7 Comments