Category Archives: Prosa

Perspektief

‘Weet jij die mop van die vent, die tegen een kennis zegt: jij bent niet gezond, je hebt vast bloedarmoede?’ vroeg Jaap. ‘Hij zegt: jij hebt vast bloedarmoede. Welnee, zegt de ander. Vast en zeker, zegt de eerste, waarom gewed?’ Ze wedden om vijfentwintig gulden en die tweede gaat naar de dokter om zich te [...]

Posted in Prosa | Tagged , , | 4 Comments

Vingeroefening #7

Die traangas val op die appelgraf en sis soos steak in 'n pan. Fok. My oë begin traan. Wat sou Pannevis doen? Skree, seker. Pannevis het 'n tong gehad. Dan maar bid. Ek draai na die lam van God. My knieë raak appelmoes en ek val voor hom neer. Buite gil die kaptein. “Een!” Ons [...]

Posted in Prosa | Tagged | 12 Comments

Kringe in ‘n Bos

Terwyl ek hierdie naweek op die akkerdorp swoeg om 'n 15-bladsy opstel oor Vincent Pienaar se Kringfluit te voltooi, laat ek julle met die onvolledige, amptelike nie-amptelike kitaarkanon van vanjaar se KKNK. Click hier (of daar bo) vir 'n verslag oor die bespelers van die enigste instrumente wat goeie kringfluite tot gevolg het. As arme [...]

Posted in Prosa | Tagged , , | 2 Comments

NagVulletjie

Een van my tande het gister losgekom. Sy't tergend oor my tong geleun en, soos 'n drenkeling op 'n geroeste reëling, in 'n speekselsee omgekantel. Ek het die beeshaas op my bord eenkant gestoot en weemoedig geween. Terwyl my breinlobbe rondgemaal het oor my verlies, het die res van my tande die een na die [...]

Posted in Prosa | Tagged , , , | 6 Comments