Comments on: Kontak

By: Gideon de Wet
Johan

Ek het tevergeefs probeer om jou te kontak deur jou kontak-bladsy. Ek dink daar is 'n fout op die webbladsy.

Ek het op jou verhandeling op die internet afgekom terwyl ek navorsing gedoen het vir ‘n inisiatief wat ek van stapel wil stuur om Afrikaans weer op ‘n kommersiële vlak te herstel hier in Suid-Afrika.

Ek wil graag 'n paar gedagtes aangaande jou verhandeling met jou deel, aangesien ek dink jou gevolgtrekking(s) was bietjie "ywerig".

E-pos my by dewetgj@gmail.com indien jy belangstel.

Groetnis

Gideon

By: Bewonderaar
Ai jys darem maar so sexy – jammer jy speel nie vir die ander span soos ek nie!

By: Henri le Riche
Nog n punt wat ek wil aanraak. Wat se jy van Gregory Stanton dat die Afrikaner op vlak 5 is van volksmoord? Ontken jy dit? Of gaan jy ook n meer selektiewe organisasie soek wat die teendeel bewys?

Of gaan jy se dis “regse” propaganda? Weet jy wie is Gregory Stanton? Gaan kyk bietjie wie is die man.  http://en.wikipedia.org/wiki/Gregory_Stanton

Van waar ek en baie ander sit is daar baie om te leer Adriaan. Maar wat ons sien is arrogante joernaliste wat persepsies wil skep uit die bietjie inligting wat hulle het. Die informasie is onder julle neuse maar julle verkies om dit te ignoreer vir een of ander rede wat ek nie kan verstaan nie. En volksmoord het absoluut niks met “regs” te doen nie. Ongelukkig sit ons met “regses” en “rassiste” en dit wil lyk om die rede, ignoreer NASPERS “werknemers” baie belangrike inligting. Of miskien is hulle bang vir iets? Of miskien is die geld god belangriker as waarheid en geregtigheid. Hoe dit ook al sy, Die wereld is besig om vinnig om ons te verander Adriaan. Julle ouens gaan julself aan die verkeerde kant betrap as julle nie behoorlike navorsing doen nie, en nie so selektief te werk gaan nie. Al wat julle miskien moet doen is om af grond toe te kom, en met gewone mense te verkeer van alle kante…en minder selektief en “cool” te probeer wees.

As jy iet wil weet vra my. Miskien leer jy nog n ding of vyf.

By: Henri le Riche
Henri Le Riche: –

Die "Enigste legitieme minderheidsorganisasie"? Deur wie se kriteria Adriaan? Miskien "Andile "Mxitama" wat jou raadgewer is? (Ek sien hy’s een van jou pelle of facebook) Die swart "Steve Biko" “Wannabe” wat se "blacks can't be racist" faam? Raadgewer van die “human rights foundation”….(Beskermer van (swart) mens regte…alleenlik)

Baie van die organisasies, veral in SA, is gelaai met “cadres”. Andile ingesluit. Swart nasionalisme. N kamtige swart kampvegter van “White supremacy” wat geld skenkings aanvaar van “wit ou mans” in Europa. Dit gaan my absoluut te bowe dat intelligente mense bereid is om sulke openlike rassiste te ondersteun,en na hulle te luister, maar hul eie mense wat dieselfde sou se, as rassiste af te maak en te ignoreer. Lees bietjie meer – (Webbladsy wat ek gebou het weens polisie se weiering om ons n prentjie te gee van die ware probleem wat Afrikaners aan haatmisdade blootstel. http://www.farmitracker.com/reports/view/719

Dit weerspiel die dubbel standaarde van mense wat vasgevang is in breinsspoeling oor dekades. Die “cool” faktor, of sosiale aanvaarbare populere opsie, oorskrei wat reg of verkeerd is. Of soos ek party keer se. Daar is nie meer so n ding soos “links” of “regs” nie. Net ingelig, of oningelig op verskeie grade.

Se jy die UNPO is nie n “legitieme organisasie” nie Adriaan? Net omdat jy nie die Afrikaner as n minderheid erken nie, is die UNPO nou nie n "legitieme minderheidsorganisasie nie"? Uh? Praat van selektief wees vir n joernalis.

Wat Afrikaner kultuur aanbetref:

Die probleem is die Afrikaner ry nog die “golf” van mense wat beskerm was onder n regering wat na hulle gekyk het. Soos enige golf oppad strand toe, word die golf kleiner. Die tekens is daar met swart nasionalisme. Daardie golf gaan kleiner raak en dit gaan al hoe moeilikher vorentoe word.

Die Afrikaner moet nie wag tot die golf kleiner word nie, maar hom posisioneer terwyl hy in die “sterk” posisie is. Die dag as ons, ons minderheids regte wil gebruik, dan het sekere mense, wat die teendeel wil bewys, ons in n posisie geplaas, wat ons geen voet gaan gee om op te staan. Maar dis maar die tendens van mense wat altyd nie ver in die toekoms kan sien nie.Noem dit insig Insig… of kortsig. Van hulle het ons baie in al die spectrums van die lewe en beroepe.

Geskiedenis het die manier soos jy wee tom himself te herhaal. Ken jou verlede en werelds geskiedenis, en jy sien die “toekoms”. Ongelukkig was geskiedenis en houtwerk dieselfde vak vir party mense. Miskien is dit hardkoppigheid. Miskien onkunde. Selfs albei. Soos jy se, jy sal jou “eie navorsing doen”. Sekere “navorsing” vat jare en gebeur nie sommer met eenslag nie. Dis soos lewens ondervinding. Daar is n korter pad, en dis om mense te vra. Miskien daai mense wat so maklik as “regses” gekatogiseer te word. Maar soos ou Jack Parow sing….Andile is seker….. “cooler” as ekke.

Wanneer dit by regte kom, word jy nie net deel van n organisasie nie. Dis n proses. Eerstens omdat jy Afrikaners as n minderheid ontken, maak diet nie die feit dat Afrikaners n minderheid is onwaar nie. Dit verleng net die proses om erken te word, maar die uiteinde is n feit. Afrikaners voldoen aan al die kenmerke van n minderheid. Al wie voordeel uit die ontkenning nut, is hulle wat die uitwissing van die Afrikaner groep wil he. En glo my, die Afrikaner het baie sulke vyande. Selfs binne eie geledere wat glo die enigste uitweg tot “rasse harmonie” is die uitwissing van identiteit en net “Suid-Afrikaner” klassifikasie. Dis n Idialistiese droom wat miskien net in Kaapstad en Europe sal werk. Ander kant daai berg wag Afrika om Kaapstad binne te tree. Die laaste bastion van “Westerse Kultuur in Afrika”.

By: Henri le Riche
Halo Johan,

Jou brief gelees op nuus24. Ek voel Afriforum kan ook ander minderhede ondersteun en nie net Afrikaners nie. As ek jou reg verstaan se jy Afrikaners is nie n minderheid nie? As so, stem ek heeltemal nie met jou saam nie. Ook om sensus te gebruik vir Afrikaans sprekendes gee nie die werklike prentjie soos jy se nie. (Alhoewel ek saam stem dit doen partykeer) Jy vergeet baie bruinmense praat ook Afrikaans. Minder swartmense. Ook weet ek nie hoe die sensus geneem word nie maar miskien het hulle mense getel wat dit praat as tweede taal ook.

Afrikaners, ommenby 2.5 miljoen, is in elke sin van die woord n minderheid.

Johan,As ek so lees het party van julle jong ouens het nog baie te leer. Nat agter die ore. In my wereld oorskry ondervinding opinie. Jy's n goeie skrywer, maar die groenigheid is ooglopend. Jammer vir my frustrasie maar insig en ondervinding kom nie van n week se navorsing oor minderhede en waar die Afrikaner homself bevind nie.

Net vir interessantheid. Hier is my (kort) gesprek met Adriaan.

Henri Le Riche –

Boet,

Ek lees jou brief en ek het daar kommentaar gelewer. Jy het nog baie te leer oor minderheids regte en organisasies. Hoekom praat jy nie eers met mense wat die goed al jare doen, voordat jy net in n topic inspring nie? Geen wonder jy ontlok so reaksie en lyk na n aandag soeker nie want jy sit die pos met baie goed mis.

So jy's nie n liberaal nie? Ook nie n regse nie? Daar is net een woord wat dan beskryf wat jy byster raak. Jy's oningelig. Jammer as ek so kras klink maar kom praat eers met mense dan kan jy maar skryf net wat jy wil.

Ek nooi jou. Praat met my. My vrou is n Asiaat. Ek is n Afrikaner Aktivis en deel van die unpo.org.

Ek is ook n eks-Amnestie internasionaal lid. Kom vind uit hoekom…

Adriaan Basson: –

Hierdie lyk na die enigste legitieme minderheidsorganisasie vir my http://www.minorityrights.org/ en hulle lys nie eens SA nie. Nee wat meneer, ek doen sommer my eie navorsing dankie.