Tag Archives: angus buchan

Rewaaiwil?

Ek kan nie help om sekere tendense by Angus Buchan op te let nie: Hy preek eenvoudige preke. Hy sê daar kom 'n revival. Sy gebede word deur desperates en siekes beskou as 'n wonderkuur vir ongeneesbare siektes. Hy sê hy het al iemand uit die dood opgewek. Wat my laat wonder. Ouens soos Benny [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , | 36 Comments

O / aarde

Vyf skrywers het vyf filosowe gisteraand vir die eerste keer in die geskiedenis van die Woordfees by die jaarlikse Filosofie:Kafee oorrompel met vernuftige retorika en spitsvondige kwinkslae. Ek het weggeloop met 'n kopie van De Kat (wat die aand geborg het en die oorsaak was van buitesporige duur wyn) en gedink aan die aandete wat [...]

Posted in Film | Also tagged , | 7 Comments