As jy kla oor Sewende Laan se storielyn, toneelspel, relevansie tot hoegenaamd enigiets of korrelasie met die werklikheid, het Danie Odendaal en kie jou reeds so gebreinponkie (Engels: mindfuck) dat jy teen ‘n storm praat. Want dan mis jy die punt.
Sewende Laan het middelmatige toneelspel, maar dis nie omdat die akteurs sleg is nie – [...]