Tag Archives: die silwer ponie

DSP Episode 8 – Frank het ons gefnuik

Die Silwer Ponie is terug vanuit Salzburg! En hy rus nie op sy louere nie. Vandeesmaand se toekenning behoort aan 'n blogger wat dit kon regkry om die hele blogosfeer te fnuik. Sy metode was bruusk, dog elegant. Luister gerus hoe hy dit reggekry het: (Spits ook jou ore vir 'n eksklusiewe onderhoud waarin die [...]

Posted in Blogging | Also tagged , | 14 Comments

Nuwejaarswense van die Silwer Ponie vanuit Salzburg

Die Silwer Ponie hou vakansie in Salzburg en is volgende jaar weer op sy pos. Hy hoop julle het almal 'n wonderlike 2009. Hier is 'n foto van hom by die Mirabell Palace (hy hou die kamera vas):

Posted in Blogging | Also tagged , , , | 7 Comments

DSP Episode 7 – Red die walvisse

Jy weet wat om te doen: Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 7 – Red die walvisse

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 7 Comments

DSP Episode 6 – Die onverskrokke skim

As ek geweet het wie hierdie week se wenner was, het ek sy blog strategies met kommentaar gaan spam, maar tans is dit ietwat onmoontlik. Hoe gee jy 'n ponie aan iemand wat nie opgespoor kan word nie? Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 6 - Die onverskrokke skim

Posted in Blogging | Also tagged , | 10 Comments

DSP Episode 5 – Sleep hom soos ‘n arend

Iets verskrikliks het gebeur. Die Ponie (jy sleep hom soos 'n arend) lê in 'n beswyming voor die hekke van die dood: Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 5 – Sleep hom soos 'n arend

Posted in Blogging | Also tagged | 10 Comments