Tag Archives: elektriese kitaar

Hoe om met jouself te speel (in Drop D)

Hoe om met jouself te speel (in Drop D)

Die vorige keer wat ek myself opgeneem het terwyl ek kitaar speel, was in 2007 – met 'n goedkoop digitale camcordertjie wat ek by iemand uit my koshuisdae geleen het. Ek’t onlangs 'n goedkoperige DSLR (‘n Canon 550D) aangeskaf en toe scheme ek – hoekom nie weer iets opneem nie! Die resultaat was toe hierdie vinnige stukkie improvisasie.

Posted in Musiek, Sommer | Also tagged | 10 Comments

Hoe om ‘n kerk te bou

Hoe om ‘n kerk te bou
Posted in Musiek | Also tagged , | 12 Comments

Toccata en Padda in d-mineur

Toccata en Padda in d-mineur

Een van my rolmodelle (nee, regtig) is Bach. Ek geniet dit om sy musiek te probeer speel, omdat dit soms nogal tegnies uitdagend kan raak. Onlangs gesels ek toe met Cobus (slagwerker en vervaardiger van die eerste water) oor Sony Vegas Pro 8.0 en die sin van die lewe, toe die gesprek skielik twee dramatiese [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , | 28 Comments

Genialiteit 2.0

Genialiteit 2.0

“Joining me this time are engineer/co-producer John Cuniberti, drummer Jeff Campitelli, bassist Matt Bissonette, multi-instra-mentalist Eric Caudieux, Zen Master Mike Manning and Mysterious Mike Boden, who shaved his head for the project!” [...] “There is no working title for the project as of yet… suggestions are always welcome.” (Guitarist) Joe Satriani is besig met sy [...]

Posted in Musiek | Also tagged | 5 Comments

Wanneer ses te min is

Ek staan oor sewe ure op om verskeie beskeie bydraes te lewer tot die skiet van Kaleidoskoop se heel eerste musiekvideo. Hiermee dus, net omdat ek kan, sewe redes hoekom elektriese kitare cool is: 1. Pick tapping 2. Sweep picking 3. Bends 4. Whammy bars 5. Eindelose vibrato-moontlikhede 6. Hammer-ons en pull-offs 7. Beheersde feedback

Posted in Musiek | Also tagged | 10 Comments