Archive for elektrisiteit
You are browsing the archives of elektrisiteit.
Archive for elektrisiteitYou are browsing the archives of elektrisiteit. Vermy taai voete – red die planeet‘n Boodskap van ons borge, ten bate van Earth Hour: Skyngroen?“Groen” aksies is nie altyd so groen soos wat hulle met die eerste oogopslag mag voorkom nie. Suid-Afrika se eie “groen” kar – die Joule – is onlangs vrygestel. Dis ‘n petrolvrye voertuig wat staatmaak op twee Lithium Ion-batterye om ‘n topspoed van ongeveer 130 km/h te bereik. En jy laai hom soos ‘n selfoon [...] |