Tag Archives: facebook

Sosiale media: data op, data af

As al die geraas daaroor uitgedoof word, is die enigste strukturele verskil tussen Web 1.0 (die internet soos ons dit tien jaar gelede geken het) en Web 2.0 (implisiet ook sosiale media) dat gebruikers data kan upload sowel as download. Niks meer nie, niks minder nie. Derhalwe: in 1999 was die internet 'n netwerk waarmee [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , , , | 9 Comments

The genius of Hofmeyr

Sê van hom wat jy wil, maar Steve Hofmeyr is 'n geniale speler van die vermaaklikheidsmark. Enigiemand wat sulke reaksies op 'n Facebook-groep (vir sy blog wat nie eers meer bestaan nie) kan veroorsaak: Weet een ding, almal wat so kritiseer en lelike aanmerkings maak oor wat Steve gedoen het, een vraag aan jul almal: [...]

Posted in Musiek | Also tagged , | 21 Comments

Koos Kombuis is my vriend! Regtig, hy is!

Ek weet nie hoe die res van die wêreld tans daaroor voel nie (hoewel alles daarop dui dat hulle nog gaande oor die konsep is), maar ek is al vir 'n hele paar maande oor Facebook. Dis eenvoudig net 'n mors van my tyd, want dit breek een van die min taboes van die internet: [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , | 38 Comments