Tag Archives: Gwen Ramokgopa

Ramokgopa vs Bouncers

Persoon X in gesprek A: Ramokgopa moenie dink hy kan wegkom met daai rampokkers wat kwansuis sy lyfwagte is nie. Hulle het geen reg om die publiek so te intimideer nie! Persoon X in gesprek B: Dude, jy moes daai bouncer gisteraand by die club gesien het! Hy’t daai ouens stukkend gebliksem, dit was fokken [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , | 8 Comments