Tag Archives: internet

As die byteltjie in jou kop kraak

Heidegger het eenmaal die opmerking gemaak dat 'n mens eers werklik die essensie van iets ontdek wanneer dit breek. Hy het die metafoor van 'n hamer gebruik – is dit heel, gebruik jy dit sonder om werklik oor die gereedskap na te dink. Breek dit egter, besef jy skielik in jou frustrasie wat die ware [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , | 7 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 28.0)

Hoekom woed daar tog so 'n storm oor Afrikaans in Die Burger se brieweblad en elders? 'n Mens sou sweer die arme siele het nog nie van die internet gehoor nie.

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , , | 4 Comments

If you don’t want it public, don’t put it on the internet

< rant > In 'n artikel getiteld “Do You Own Facebook, or Does Facebook Own You?” berig Vanessa Grigoriadis oor Facebook se privaatheidsbeleid en die duisende gebruikers wat daardeur gegrief is (natuurlik nadat hulle reeds daarvoor ingestem het deur die kruisie onder die bepalings en voorwaardes te klik toe hulle aangesluit het). … 'n Mens [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , | 15 Comments

Gratis koerante: ‘n Joernalistieke no-brainer

As die koerantverkopertjie soggens by my motorruit verbyslenter, gaan ek nie 'n koerant by hom koop nie. Ek verkies om nie meer geld op papiernuus uit te gee nie. Veeleer sal ek my selfoon gebruik om vinnig die nuutste nuustrekke te lees voor die verkeerslig weer groen raak. As die koerantverkopertjie egter soggens by my [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , | 11 Comments

Kan musikante oorleef in die musiekindustrie? (Deel 1)

Vanweë 'n sameloop van omstandighede het ek die afgelope maande met verskeie musikante, hul bestuurders en 'n rits ander interessante mense in die musiekbedryf gepraat; sommige goed, ander nie so briljant nie – almal heimlik smagtend na 'n skare aanhangers en die roem wat blykbaar vir min beskore is. Uit al hierdie gesprekke het een ding [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , | 11 Comments