Tag Archives: isiXhosa

GormenDIzer goes Nguni

(Met apologie aan Bertus!) Omdat ek gatvol is om nie die Ngunisprekendes om my te kan verstaan nie, het ek vandag my eerse les in isiXhosa gehad. Altus van Tonder, die koshuis se inwonende poliglot, het die basiese grammatika aan my verduidelik in ongeveer 'n uur. Môre koop hierdie studentjie 'n woordeboek en lees en [...]

Posted in Taal | Tagged | 8 Comments