Tag Archives: jacob zuma

Raka! Raka! Raka!

Mense kla oor 'n 2/3de-meerderheid vir die ANC asof dit die mees vreesaanjaende ding in die wêreld is. Die retoriek is gewoonlik: Jacob Zuma is 'n kroek! 'n Groot kroek! En hy weet hy is skuldig, so nou gaan die ANC die grondwet laat verander sodat hy kan aanhou kroek en nie tronk toe gaan [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , | 22 Comments

22 April 2009 – Ek, ontheemd

Nes Khaya Dlanga (YouTuber van formaat) het ek ook 'n negatiewe stemervaring gehad. Syne was traumaties, myne weemoedig. Ek het by 'n pragtige klein gemeenskapsaaltjie in Idasvallei, Stellenbosch gaan stem. Anders as die Stellenbosse stadsaal, waar mense tot twee ure in 'n ry gewag het om hul kruisies te trek, het dit my nie eers [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , , , | 10 Comments

Jacob Zuma = Windows 7

Microsoft het ongelooflik baie in gemeen met die ANC. Vir alle praktiese doeleindes het beide 'n monopolie op die wêreld waarbinne hulle fungeer. Microsoft beheer die oorgrootte meerderheid van die wêreld se tuisrekenaars, die ANC die oorgrote meerderheid frontale lobbe in Suid-Afrika. Albei is stinkryk, nie een is tans vir minderhede 'n polities korrekte verskynsel [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , | 13 Comments

inKemba yami (Want ‘n noot maak alles beter)

Richard Catto het 'n rukkie terug 'n baie berugte inskrywing op sy blog gemaak (The White Afrikaner Christian – a Complete and utter train wreck fully on the road, nay highway, to hell – nou uitgewis). In hierdie inskrywing het hy uitgevaar teen alles wat hoegenaamd na 'n koeksuster ruik en aangevoer hulle hoort in [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , | 17 Comments

Quid est Sceleratus?

Ek is nie 'n regsgeleerde nie, so hopelik kan iemand my met die volgende kwessie help. (Slaan hierdie een oor as jy nie gemaklik is met semantiese pedanterie nie). Me Susan Shabango, adjunkminister van Veiligheid en Sekuriteit, het onlangs die uitspraak gemaak dat die polisie nie moet skroom om misdadigers wat hulle lewe bedreig, te [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , | 12 Comments