Tag Archives: jurie els

Honderd bedonderd

Goed, so wat presies rook Jurie Els en sy regspan? Hoekom nie eerder 'n lastersaak maak nie? 'n Interdik (en 'n artikel in die Huisgenoot met uitgekrapte gedeeltes) versuur reeds sy allure, so dis nie asof beeldpoetsery die rede kan wees nie. So wat dan? Instink- 'n blinde verdedigingsrefleks? Prokureurs wat so goed kan dink [...]

Posted in Musiek | Also tagged , | 11 Comments

Chimeries generies (My kingdom for a voorlaaier)

Ek het 'n problem. Saddam Hoessein is dood en die video van sy teregstelling is vrylik op die internet beskikbaar. Met die klik van 'n knoppie (dertien, eintlik – ek het getel) kan klein kindertjies nou kyk hoe 'n man stuiptrek terwyl hy aan sy strot rondswaai. Kommerwekkend? Dalk. Dis immers iemand wat doodgemaak word. [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , | 5 Comments

Bond. Jurie Bond.

James Bond is soos Jurie Els – altwee is 'n formule. In die aksieman se geval is dit karre met al wat 'n lewensreddende deus ex machina is, skraps geklede verhooggrimering en vernuftige kwinkslae. (En dinge wat ontplof. Daar is altyd dinge wat ontplof.) Ek was dus aangenaam verras toe ek gisteraand in 'n filmteater [...]

Posted in Film | Also tagged | 6 Comments