Tag Archives: kapitalisme

Wantitall.co.za = blommetjie = ripoff

In my soektog na 'n gangbare 24 duim-skerm het ek tot dusver twee dinge geleer: 1. Soos die res van Suid-Afrika is ek nie ryk genoeg om iets anders as 'n standaard TN-skerm aan te skaf nie. Ek sal dus nie 'n perfekte beeld sien wanneer ek uit die dak van Huis de Villiers hang teen [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , | 12 Comments

Kar

‘n elegie die tweeduisend sewehonderd agt en twintig halwe brode op sy oë glinster nutteloos in die sekelmaan; traag om sy strot swaai 'n bottervat. verby die nedersetting jaag hy, mieliemeel flonkerend in sy kieste verby die Kaap wat steeds Hollands is (elke hektaar oorbevolk) verby sinkfraktalle en gratis elektrisiteit en stof. niksnutte dink hy [...]

Posted in Poësie | Also tagged , , , , , , | 8 Comments

Ons Produk wat in die hemel is…

“BINNE DIE POSTMODERNE hok van kapitalisme waarin ons vandag lewe, is musikante niks meer as produkte nie. Patricia Lewis is 'n produk. Jurie Els is 'n produk. Hel, op hierdie oomblik is selfs Jesus 'n produk. Die dilemma waarmee ons as kunstenaars (of dan eerder produkte) sit, is dat ons mense benodig om ons as’ [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , | 4 Comments