Tag Archives: kitaar

Dis in my bloed

Posted in Self | Also tagged , | 5 Comments

Nag van die E-snaar

Ek weet ek het belowe om nie te bl0g voor al my werk klaar is nie, maar… 'n Paar uur gelede het ek baie gatvol geraak vir Mary Daly se The Church and the Second Sex, waaroor ek 'n kritiese bespreking van agt bladsye moet saamflans. Smagtend na ontspanning het ek by Karl (wat 'n [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , | 8 Comments

Middernag

Middernag

Vandag was Nasionale Vrouedag. Alhoewel nie so gewild soos Nasionale Dastrekdag nie, het dit my tog die geleentheid gegee om baie kitaar te oefen. Ek sou saam met Ruzelda in Serruria se sitkamer aan Joe Satriani se Midnight geskaaf het, maar sy moes kop uittrek weens omstandighede buite haar beheer. (As jy 'n wrok teen [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , | 2 Comments

Boor, giggel, herhaal

Omdat ek Donderdag (oormôre) op 'n twee en 'n half weke toer saam met Atlete vir Christus vertrek, moes ek een van my kitare 'n bietjie regruk. Dit was destyds my pa s’n en hy het vir jare bloot die boonste gedeelte van sy strap met ’n veter onder die tuning heads vasgebind. Behalwe dat dit betreklik [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , | 3 Comments