Tag Archives: kos

Slag die gemeste kalf!

Hierdie is my 1000ste inskrywing sedert 13 Junie 2006. (Ek dink nog steeds Saint Anger is lame.)

Posted in Blogging | Also tagged , , | 10 Comments

Magies verlig

Dis vreemd om honger te wees, maar nie te kan eet nie. Ek voel soos een van daai mense wat lank op Survivor was, teruggekeer het na die beskawing en dan nie veel meer as muwwe rys en roeswater kan inneem nie. Kagiso moes die helfte van my kos terugneem omdat my maag gekrimp het. [...]

Posted in Matieland | Also tagged , | 1 Comment