Tag Archives: maties

Hoenderpret

Een van die redes hoekom ek die koshuis met 'n seer hart gaan mis: Min dinge kom naby 'n stortgesprek. (Dis nou behalwe 'n stortsingkompetisie.)

Posted in Matieland | Also tagged , , , | 13 Comments

Apatie nie studente se skuld

Die oorspronklike uitgawe van hierdie rubriek is in vandag se Die Matie gepubliseer. “Studente is te apaties.” Dít is die credo van elke SR-verkiesing die afgelope paar jaar (en, as ek moet raai, 'n hele klompie jare voor dit). “Stemgetalle is uiters laag – studente steur hulle nie aan die SR nie. Ons moet iets [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , | 8 Comments

‘n Stam is ‘n stam is ‘n stam

In 'n rubriek getiteld “Stamkultuur vernietig Suid-Afrika” skryf Vlad du Plessis oor die Afrikaan: Die Afrikaan moet sosiaal-sielkundig as stamkultuurmens verstaan word. By die Westerling lê die morele lokus van kontrole, normaalweg, by die individu self. By die stamverbonde mens lyk dit anders. In die stamverband verskuif die lokus meer na die kollektiewe bewussyn en [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , | 16 Comments

Trap

Sjoe. In Gister se Die Burger: ORANIA. – Die Vryheidsfront Plus het 'n veldtog begin om deur aktivisme oor kwessies soos regstellende aksie en die taalstryd die studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch te probeer oorneem. Kom ons wees nou eerlik: enigiemand wat die US se studenteraad wil oorneem met partypolitiek gaan lelik les op [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , | 30 Comments