Tag Archives: oehoeroe

Nag van die lang SMSe

kalahari[1]

Die RICA-sperdatum kruip nader. Diegene wat nog nie aan Suid-Afrikaanse selfoonnetwerke bewys het dat hulle bestaan nie (sodat dié dit weer die regering kan bewys) se selfoonnommers word môre om 00:00 gedeaktiveer. En soos dit nou maar met Suid-Afrikaners gaan, sal daar 'n groot klomp van ons wees wat eenvoudig nooit hiervan geweet het nie.

Posted in Sommer | Also tagged | 3 Comments

Driehoek & Sirkel – Episode 9 (Dies Oehoeroe)

Driehoek & Sirkel – Episode 9 (Dies Oehoeroe)

Driehoek en Sirkel kom te stane voor Die Vietse Vierkant – die magtige Orakel wat alles sien.

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , | 1 Comment

Het ons maar geluister

Van die  reaksies op my nuutste rubriek is (heel verstaanbaar) uiters emosioneel: Ek is dood. Ek bedoel dit nou nie metafories of simbolies of whatnot nie. Ek is letterlik dood. Opgekerf. Aan flarde gesny deur 'n ruwe barbaar met 'n lang mes. Bloed koek om my slape, vlieë krioel in my neusgate. Kraaie pik my [...]

Posted in Politiek | Also tagged , | 8 Comments