Tag Archives: patricia lewis

Chimeries generies (My kingdom for a voorlaaier)

Ek het 'n problem. Saddam Hoessein is dood en die video van sy teregstelling is vrylik op die internet beskikbaar. Met die klik van 'n knoppie (dertien, eintlik – ek het getel) kan klein kindertjies nou kyk hoe 'n man stuiptrek terwyl hy aan sy strot rondswaai. Kommerwekkend? Dalk. Dis immers iemand wat doodgemaak word. [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , | 5 Comments

Ons Produk wat in die hemel is…

“BINNE DIE POSTMODERNE hok van kapitalisme waarin ons vandag lewe, is musikante niks meer as produkte nie. Patricia Lewis is 'n produk. Jurie Els is 'n produk. Hel, op hierdie oomblik is selfs Jesus 'n produk. Die dilemma waarmee ons as kunstenaars (of dan eerder produkte) sit, is dat ons mense benodig om ons as’ [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , | 4 Comments

Die superster in jou

Slaan my met 'n aambeeld en noem my 'n backtrack. Ek het gister, uit pure verveeldheid, die televisie aangeskakel – Patricia Lewis se Supersterre 2 was op. Dis amper soos Idols, met die verskil dat deelnemers in Afrikaans moet sing. (Goed, dalk nie “sing” nie. Hulle maak geluide.) Elke deelnemer ontvang gratis sangonderrig by 'n [...]

Posted in Musiek | Also tagged | 12 Comments