Tag Archives: president

Die probleem met Zuma se seksuele avonture

Die probleem met President Zuma se seksuele avonture is nie die seks nie. 'n Argument teen die president wat 'n morele ondertoon het, is vir alle praktiese doeleindes 'n nuttelose argument. Om aan te voer dat hy 'n bepaalde seksuele moraliteit uitleef of verteenwoordig, dat daardie moraliteit nie strook met hoe 'n president veronderstel is [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , | 2 Comments

As jy ‘n week gehad het

Dit moet moeilik wees om Thabo Mbeki te wees op hierdie oomblik. Baie moelik. Veral noudat selfs die leier van Zimbabwe se opposisie nie eers meer 'n goeie woord oor hom te sê het nie. As jy die president van Suid-Afrika vir 'n week kon wees, wat sou jy doen?

Posted in Politiek | Also tagged , , | 8 Comments