Tag Archives: Rugby

Brood vs Bier

Persoon X in gesprek A: Die sokker was niks meer as die ou Romeinene se “brood en sirkusse” nie, man. Al wat dit wou doen, was om ons aandag van die regering en hul korrupte, Afrosentriese snert af te trek! Kyk net hoe lustig sing hulle nog steeds: “skiet die boer”! Persoon X in gesprek [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , , | Leave a comment

Die waan van ‘n e-posveldtog

So. Die afgelope week beland daar mos toe mooitjies 'n e-pos van nie minder as vier aanhangers van Katalanië in my indoos nie. En hulle versoek my om tog net vir die regte kandidate te stem in die US-raadsverkiesing. En ek dag so by my se selwers… WTF, n00bz? En ik schrijf nu maar: Verbeel [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | Leave a comment

Uit die blou van onse 1976

Afrikaners wat Algemeen Beskaafde Afrikaans as moedertaal praat (die variant wat Riaan Cruywagen saans om 19:00 besig), vind die verskeie ander variante van Afrikaans soms vreemd en beskou dit as 'n laer vorm van die taal – 'n idee wat by nabetragting nie noodwendig meriete het nie. So het ek onlangs iemand tydens die uitsending [...]

Posted in Taal | Also tagged , , | 5 Comments

Karavaankuns: Die fiktiewe Koolerbox en sy manne van die rugbyspanne

Karavaankuns: Die fiktiewe Koolerbox en sy manne van die rugbyspanne

‘n Samesmelting van kulture lewer altyd interessante resultate op. Koolerbox, 'n omstrede rapper van Benoni, is een hiervan: Dis soos Vaatjie sien sy Gat met breinselle.

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , | 4 Comments

‘n Sporadiese gedagte oor Luke Watson wat my vanoggend in spitsverkeer getref het

Ek begryp nie die hele Luke Watson-sage nie. 'n Rugbyspeler het gesê hy vind sy span se embleem bekotsenswaardig en die land was op hol. Nie 'n wetenskaplike nie, nie 'n hooggeleerde filosoof nie, nie 'n staatspresident of 'n nobelpryswenner of 'n mode-ontwerper nie. Hel, dit was nie eers 'n terroris of 'n wêreldberoemde, sluwe [...]

Posted in Mymering | Also tagged | 33 Comments