Tag Archives: seks

Herschelle Gibbs en die seks sonder die seks met die seks sonder die seks sonder die seks

Right, so Herschelle Gibbs het 'n seksvideo en ek moet vandag iets daaroor skryf anders gaan ek nie munt slaan uit die miljoene hits wat ek daarvoor gaan kry nie. SEKS! BAIE SEKS! STOMENDE WARM SEKS! … Srsly, though, ek is nie seker ek verstaan presies wat Rapport se berig daaroor probeer sê nie. Ter illustrasie [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , | 7 Comments

Wat skort dan nou juis met seks?

Wens julle nie ook soms mense wil minder skinder en meer dink nie? Die veelbesproke Joost van der Westhuizen-video noop 'n mens om te herbesin oor die dood van Kuisheid. (Dis nes die Nietzchiaanse dood van God, behalwe dat dit oor seks gaan ek dit sopas opgemaak het. Ha!) Toe Nietzche in die 1800′s aangevoer [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , , | 18 Comments

Seks, die sokkiemanier

Vanweë 'n sameloop van omstandighede het ek die afgelope paar dae talle Afrikaanse musiekvideos gesien. Wat veral opvallend is van baie, sal ons sê, sokkietreffers, is dat daar 'n taamlike groot beheptheid met seks daarin weerspieël word. Musiekvideos het meermale 'n horde skraps geklede meisies wat suggestief lyfswaai en baie vreemde eufemismes vir enigiets onder [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , | 39 Comments

As jy dom is, moet jy spat

Sal jy seks hê op die N1? Tussen 'n trop roofdiere? In 'n skietgeveg? Op 'n heuwel gedurende 'n donderstorm? Langs 'n landmyn? Voor 'n vliegtuigturbine? Onder 'n vuurpyl? In Antarktika? Nee? Hoekom op dees aarde dan op 'n treinspoor?

Posted in Mymering | Also tagged , , | 5 Comments