Johan Swarts » sensus

Afrikaanse blogsensus: g0g0g0!
Blog jy? Jy het nou die kans om jouself vir ewig te verewig in 'n baie dik boek! Vir ewig!

Gaan asseblief na Skraap.net en neem deel aan die Afrikaanse blogsensus. (Dis ten bate van my tesis). Daar is vier velde om in te vul: jou blog se adres, 'n e-posadres vir validation en twee velde oor die Afrikaner. Slegs die eerste twee is “verpligtend”, hoewel ek dit nogal sal waardeer as jy die moeite aangaan om die ander twee ook te beantwoord. *edit* Ek het intussen die e-posveld eerder opsioneel gemaak. As jy dus huiwerig was om jou e-posadres te verskaf, kan jy nou sonder bekommernis deelneem  *edit*

Ek sal dit ook vreeslik waardeer as jy iets daaroor op jou eie blog kan skryf en mense tag om dieselfde te doen. Om die bal aan die rol te kry, tag (wheeeee!) ek vir Flippiefanus, Demoerin, Emil Jung, Ding en Zee.

g0g0g0!

(Ek is bewus van die IE bug wat daar tans op Skraap.net is, so verskoon tog vir eers die onooglike gedrog wat jou in die gesig staar as jy Internet Explorer gebruik. Op daardie noot – hoekom gebruik jy nog Internet Explorer??)

Moontlik verwante inskrywings:

Afrikaanse blogsensus: kom ons beplan

News24 blogsensus: go go go!

Oor die sinloosheid van “die mooi Afrikaanse woord”

Afrikaanse blogsensus: kom ons beplan
My tesis (dit moet in oor 'n jaar) benodig broodnodige inligting oor die Afrikaanse blogosfeer. Data oor Afrikaanse bloggers se sosio-ekonomiese omstandighede, geslag, ouderdom en bloot die aantal Afrikaanse blogs is nie tans (na my medewete) beskikbaar nie. Daar is natuurlik die onlangse News24 blog survey, maar dit neem taal nie ten volle in ag nie (almal het nie deelgeneem nie). Sodanige getal kan in elk geval nooit staties wees nie, aangesien die (onbekende) aantal Afrikaanse bloggers gedurig groei.

Ek het 'n paar instansies probeer nader om hulle data met my te deel. WordPress.com was hoflik, maar wou ongelukkig nie hierdie soort data publiek maak nie. Blogger besit dit eenvoudig net nie. LitNet blogs was tot dusver nog die vriendelikste (dankie, Melt) en is die enigste instansie wat vir my skroomloos statistieke kon gee. (Justin Hartman van Afrigator was tot dusver ook baie behulpsaam, hoewel hulle nie tans oor die Afrikaanse syfers beskik nie). Blat en iBlog moet ek nog nader. Die afwesigheid van die groot (Amerikaanse) kanonne beteken egter dat, selfs al reageer laasgenoemde, die syfers nie akkuraat sal wees nie.

Wat nodig is, is 'n projek waaraan almal kan saamwerk. Ek is tans besig om 'n raamwerk op te trek (“probeer optrek” is eintlik 'n beter beskrywing) van 'n platform waar hierdie data kan akkumuleer. Ek gaan dit nie op my eie kan doen nie en gaan elke liewe een van julle (ook almal wat nooit hierdie inskrywing gaan lees nie) se hulp nodig hê om dit suksesvol reg te kry. Enige voorstelle hoegenaamd sal waardeer word. Dis nie “my” projek nie – ek begin iets omdat ek agter sekere data aan is, maar op die ou end van die dag behoort die data aan almal.

Ek weet reeds van die volgende platforms waarop Afrikaanses woer (om Flippiefanus se oulike terminologie te gebruik):

WordPress.com

WordPress.org (Self hosted)

Blogger

Blat

iBlog

Myspace

LitNet

News24

Weet jy van nog? Enige voorstelle hoe om hulle in die hande te kry en van tyd tot tyd te tel?

Moontlik verwante inskrywings:

Afrikaanse blogsensus: g0g0g0!

Pasteie en die sin van Afrikaanse blogging

Blogtutoriaal #1 – Deurgrond jouself, beplan soos ‘n dier