Tag Archives: sirkelredenasie

Precor ut petitio principii

Broers, Ons weet dat slegs dit wat ons kan sien, hoor, proe, voel of ruik bestaan, want ons sien, hoor, proe, ruik of voel dit. En daarom weet ons dat slegs dit wat ons sien werk­lik is, want ons sien dit. En daarom weet ons dat slegs dit wat ons hoor werk­lik is, want ons hoor dit. En […]