Tag Archives: stats

Raad vir LitNet (om radeloosheid te voorkom)

LitNet sukkel nog stééds met trefslagbedrog. Meen Melt Myburgh: Ons merk op dat sekere bloggers se bladlese steeds gemanipuleer word. Ons doen 'n beroep op besoekers aan LitNet-blogs om hulle te weerhou van hierdie aktiwiteit. 'n Mens wil skree as jy dit lees. Dis soos 'n kindjie wat elke paar minute in 'n muur vashardloop [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , , , | 7 Comments

And there was much rejoicing

Nog 'n maand is verby! Weereens dankie vir elkeen wat getrou kom inloer om te sien of ek iets geskryf het – ons het weereens gegroei. As ek sake so kyk, sal ek binnekort Hetzner se opsie om van .za webspace na .de webspasie te skuif, ernstig moet oorweeg. Die skamele 2.5 GB traffic cap [...]

Posted in Blogging | Also tagged , | 10 Comments

Die eerste maand

GormenDIzer.co.za het gister 'n maand oud geraak. (Of is dit nou 1 + 9 maande? Daar is immers altyd eers 'n swangerskap.) Die skuif na eie webspasie blyk goed te wees vir my trefslaggies, aangesien dit persentasiegewys aansienlik toegeneem het. Daar is nog nie 'n konstante groei soos by my WordPress.com blog nie, maar dis [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 6 Comments