Johan Swarts » stories

Wat is dit wat van jong, onervare joernaliste verwag word?
Henry Jeffreys het onlangs in 'n rubriek oor persvryheid geskryf dat die media gerus kan erken dat hulle dikwels ver tekortskiet aan die ideale beeld wat hulle van hulself voorhou. Ek stem grootliks met hom saam, hoewel daar een stuk is wat my laat wonder:

Die realiteit is dat investering in redaksies in werklikheid baie laag is, dat joernaliste steeds nie na wens vergoed word nie, dat gesoute (lees: duur) joernaliste 'n bedreigde spesie is en dat heeltemal te veel verwag word van jong, onervare joernaliste.

Wat is dit wat van jong, onervare joernaliste verwag word?

As die antwoord is om hoë profiel stories te dek, oor jare kennis van die professie op te doen en 'n nuusinstink te slyp, stem ek in 'n mate saam. 'n Mens moet immers iets oefen voor jy regtig goed kan raak daarmee. Tog kan ek nie dink aan 'n geval waar dit broodnodig sal wees om jare se ondervinding te hê om bloot 'n behoorlike berig te skryf nie.

Om feite na te gaan, navorsing oor 'n onderwerp te doen, seker te maak jy bekyk 'n storie vanuit alle kante en lesers nie met opset te mislei nie, is tog nie iets wat met ouderdom moet bykom nie. Dis 'n basiese stel vaardighede wat nodig is om hoegenaamd verslag te kan lewer oor iets. Enigiemand wat nie hierdie basiese dinge kan regkry nie, verdien nog nie die titel “joernalis” voor hulle naam nie.

As slegs “duur” joernaliste behoorlike stories kan skryf – as die jonges nie eers die moeite kan doen om 'n telefoon op te tel en feite te verifieer nie (soos onlangs gebeur het met die foutiewe aankondiging dat Julius Malema die ANC Jeugliga permanent verlaat – 'n brokkie “nuus”, wat klakkeloos deur elke koerant in Suid-Afrika oorvertel is) dan het die media een helse probleem.

Moontlik verwante inskrywings:

Goeie joernaliste skryf immers nie ongeverifieerde stories nie

Sy word opgehemel omdat sy morsdood is

Vyf-en veertig en nog jeugdig: Vroue wat beny word

En dis hoe stories versprei
Krugersdorp – A schoolboy who stabbed a fellow pupil to death with a sword in Krugersdorp on Monday morning was apparently high on drugs, saying Satan had told him to kill the children.

“He said Satan told him to kill the children,” said Raubenheimer.

(News24)

Dis skokkend. Dis regtig skokkend en dis regtig hartseer. Ek het nie juis veel om hieroor te sê nie (en daar’s 'n vreemde, siek stemmetjie in my kop wat van meet af bly is dis nie 'n rassemoord nie), maar daar’s wel iets wat opval. In die bogenoemde aanhalings word aangevoer dat Morné Harmse die duiwel blameer vir sy swaardmoord. In latere berigte moet ons lees hoe hy “possessed by the devil” was.

Daar is nie 'n manier hoe Harmse, Raubenheimer of enigiemand anders kan bewys daar was 'n Duiwel wat vir Harmse opdragte gegee het nie. (Die waarheid is ook nie vreeslik moeilik om te ontdek nie – 'n alleenkind, hoog op dwelms, met 'n swaard in 'n skool. Natuurlik gaan so iets gebeur.)

Dit was nie die Duiwel nie. Dit was die gekluisterde sinapse in Harmse se benewelde brein, onderbewustelik aangevuur deur die lirieke van Slipknot (dis nie juis die soort musiek wat jy vir jou ouma wil speel nie) wat besluit het: vandag is die dag wat ek 'n leerling slag – want hulle spot my.

Dit maak egter nie saak hoe hard jy graag wil glo dit was die duiwel nie – dis nie 'n falsifiseerbare storie nie.

Maar so versprei stories. So begin mense glo dat 'n kwaksalwer in Lagos mense gesond kan toor of dat Antjie Somers regtig rondloop om kinders te vang – dat uHuru gaan plaasvind en die kettingbrief in jou indoos jou geluk kan beïnvloed. So keer ons terug na ons premoderne modus waarin ons alles onverstaanbaar aan magiese invloede toeskryf – terug na die tydperk toe almal 'n God of the gaps gehad het, maar niemand Hom nog so genoem het nie.

Is die verspreiding van sulke stories sleg? Ek weet nie. Maar dis verseker nie waar nie.

Moontlik verwante inskrywings:

Goeie joernaliste skryf immers nie ongeverifieerde stories nie

inKemba yami (Want ‘n noot maak alles beter)

Seekoeivormige Velociraptors se geselskap was nog nooit te versmaai nie