Tag Archives: Tesis

Skraap.net en ‘n silwer ponie

Right, die bal is aan die rol. Ek en 'n anonieme filantroop (‘n m33st3r k0d33rd3r) het Skraap.net geregistreer en is besig om 'n webtuiste te bou waarmee almal wat toestemming gee getel en geskraap en gemyn en allerhande oulike dingetjies gaan word ten einde data vir my tesis in te samel. Dis deesdae eenvoudig onmoontlik [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , | 20 Comments

Afrikaanse blogsensus: kom ons beplan

My tesis (dit moet in oor 'n jaar) benodig broodnodige inligting oor die Afrikaanse blogosfeer. Data oor Afrikaanse bloggers se sosio-ekonomiese omstandighede, geslag, ouderdom en bloot die aantal Afrikaanse blogs is nie tans (na my medewete) beskikbaar nie. Daar is natuurlik die onlangse News24 blog survey, maar dit neem taal nie ten volle in ag [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , | 18 Comments

Sofapokkel

Dis nou maar wors: Afrikaans is 'n vindingryke taal. Gedurende my navorsing gister het ek vertaalekwivalente vir couch potato gesoek. Daar is 'n hele paar: TV-slaaf kassiekneg rusbanksitter stoelpatat sofapokkel Kewl, eh?

Posted in Taal | Also tagged , , | 12 Comments

Is jy ‘n aartappel?

Oor “die kliek” (dis nou dit wat jy met jou muis aanvang – nie Saartjie Bauman se bende nie) meen Anna Everett in New Media – Theories and practices of digitextuality: …newer apparatuses of click pleasure include video game joysticks, wireless cell phones with Internet connectivity, PDA’s…and handheld computers. Also included here are the more [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , | 5 Comments

Annivurrrsary

Posted in Mymering | Also tagged | 22 Comments