Tag Archives: Universiteit Stellenbosch

Jy kon Coke ook drink

Helshoogte het gister 35 jaar oud geraak. Toe eet ons ribburgers sonder botter en drink bier. Arrrrrrrrr.

Posted in Matieland | Also tagged , , , , | 15 Comments

Sakke pakke toertjies

Sakke pakke toertjies

Die vakansie het beswyk en die nuwe semester is op hande, kliphard besig om wawiele en ander dergelike maneuvers uit te voer. (Tog so 'n blymoedige vent, daardie nuwe semester…) Ek verlang geweldig baie na die kampus en kan amper nie meer wag om weer laat te kom vir klasse en goedkoop studentekos te eet nie. Lank lewe Kagiso.

Posted in Matieland | Also tagged , , , , | Leave a comment