Tag Archives: van coke kartel

Van Coke met Jurie se Els gekartel

(kliek om te lees) (Die Matie: 5 Maart 2008) Erratum: Hoewel dit hieruit mag blyk dat Francois van Coke nie kan sing nie, wou die rubriek eerder aandui dat Francois van Coke en Wynand Myburgh in die vorm van Van Coke Kartel nie vreeslik musikaal geklink het by Ramfest nie. (Hulle het al baie beter [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , | 5 Comments

Gaan Van Coke my oordromme kartel?

Ek het met gemengde gevoelens begin luister na Van Coke Kartel se debuut. Moet hulle nie met Fokofpolisiekar vergelyk nie, het ek vir myself gesê, dis onregverdig. Moet hulle ook nie met aKing vergelyk nie, dis selfs nog meer onregverdig. Gee hulle 'n kans. Aan die ander kant kon ek nie help om hulle album [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , | 19 Comments