Tag Archives: werkwoord

Jou ma se verbum

Afrikaanse woordsoortetikette maak wonderlikste swetse. Soos byvoorbeeld: Luister, bêre daai geweer van jou voor ek dit in jou attributiewe, stellende adjektief opforseer! of: Jou ma se gemarkeerde, onskeibare koppelwerkwoord! Pragtig.

Posted in Taal | Also tagged , , , , | 2 Comments

‘n Vragie vir die Afrikaner met die skoen wat netjies pas

Liefste Afrikaner Jou taal en kultuur is nie onder skoot nie. Nie deur die huidige regering se toedoen nie, in elk geval. Jy het jou eie radiostasies, tydskrifte, koerante, televisiekanale, kunstefeeste, monumente, 'n groeiende bloggemeenskap, kultuurverenigings, 'n universiteit of twee wat jy vir jouself wil behou en wie weet wat nog. Boonop het jy koopkrag. [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , , | 52 Comments