Twitter
- RT @hayibo: State of the Nation: children to fill potholes, SABC to screen ‘Real Housewives of Nkandla’. http://t.co/gZSRsAzE 17 hours ago
- RT @OliverHermanus: So we all know that @MTNsa is selling its wears in Iran and is most likely a sympathiser of the regime, why are not ... 18 hours ago
- Elke keer wat jy die frase "glitz and glam" gebruik, veroordeel ek jou so 'n bietjie as mens. 19 hours ago
- #$#@)($)$# bibliography styles! 1 day ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 1 day ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 1 day ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 1 day ago
- Religion is essentially the emptying of language. 2 days ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 3 days ago
- Why am I not seeing ads that I *can't* understand in Western Cape dailies and weeklies? Why the $#@ is everything in English and Afrikaans? 4 days ago
Tag Archives: wordpress
Blogtutoriaal #2 – Die aankoop van webspasie
Hierdie inskrywing is deel van 'n reeks oor self hosted blogging met WordPress Vir die doel van hierdie inskrywing neem ek aan jy weet nie hoe om 'n webserver op jou eie rekenaar op te stel nie. Vir die avontuurlustiges wat Windows XP of Vista besit en IIS wil probeer installeer, is hierdie soektog 'n goeie vertrekpunt. As jy [...]
Viva WordPress! Viva Skedulering!
Kan ek net noem: ek is versot op WordPress se funksionaliteit. Sedert ek byvoorbeeld die skedulefunksie ontdek het, skryf ek nagenoeg elke inskrywing iewers gedurende 'n voorafgaande aand, in plaas van die berserkeraanslag wat ek in die verlede gehad het om op die nippertjie te skryf. Probeer dit. Jy sal nooit weer dieselfde wees nie.
Hoe om te blog – ‘n reeks
In die loop van die volgende paar weke gaan ek 'n algemene reeks oor self hosted blogging met WordPress vrystel. Dít volg nadat ek talle verwysings van Google gekry het met soekterme soos “wat is 'n blog”, “hoe blog 'n mens”, “hoe begin ek 'n blog” en dies meer. Dit blyk dat die blog-gogga besig [...]
Posted in Blogging Also tagged blog, Blogging, blogtutoriaal, hoe om te blog, hoe werk blogging, tutoriaal 15 Comments