Tag Archives: zuma

Ruik jy ook ‘n rot?

Ek is nie een vir samesweringsteorieë nie en hierdie is ook nie juis 'n poging tot een nie, maar ek kan nie help om te voel dat die afgelope paar dae se malligheid oor Zuma net te gerieflik is nie. Ek het niks om my gevoel my te staaf nie en kan nie eers 'n [...]

Posted in Politiek | Also tagged , | 1 Comment

Vergeet Ncguka. Vergeet McCarthey. Vergeet Mbeki. Wie het die bandopnames gemaak?

Die Wit Draak het destyds gewonder of die Maasai nog steeds gaan spring as die kameras wegdraai. Dis die soort vraag wat meer mense gerus hulself kan afvra wanneer hulle met die media (trouens – enige media) in aanraking kom. Daar is nooit net foto’s of videomateriaal of foongesprekke nie. Daar is altyd 'n fotograaf, [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , , | 5 Comments

Wat van hulle wat daarmee wegkom?

Ek en 'n vriend sit eergister op die rokerstoep van die Neelsie en gesels oor life, the universe and everything else, toe 'n bedelaar met 'n effense alkoholasempie ons oorval vir geld. Ek verduidelik toe mooi vir die man (ten minste so 6 keer, re: die alkoholasempie) dat ek in beginsel nie vir mense geld [...]

Posted in Politiek | Tagged | 16 Comments